Jack Palance

Jack Palance
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Palance in 1975.

Geboortenaam Volodymyr Palahniuk
Geboorte (1919-02-18)18 Februarie 1919
Sterfte 10 November 2006 (op 87)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, sanger
Aktiewe jare 1947–2004
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jack Palance (gebore as Volodymyr Palahniuk; 18 Februarie 1919 – 10 November 2006) was ’n Amerikaanse akteur en sanger. In die vyf dekades van sy loopbaan is hy vir drie Oscars vir beste manlike byspeler benoem. Hy het dit in 1991 vir sy rol in City Slickers gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy